Go to ENGLISH

 

 

KIESLYS

 

TUIS

JEUGBOEKE

KORTVERHALE

EN ROMANS

RESENSIES
 

SKAKELS

  LITNET
  STORIEWERF
 

childlit.org.za

 

BESTEL BOEKE

  KALAHARI.NET
  ONTHEDOT.CO.ZA
  MML.CO.ZA
 

AMAZON.COM

 

* KONTAK MARITA

 

 

BUNDELS WAARIN KORTVERHALE VAN MARITA VERSKYN:

 

  • So op jou gemak: 1998 (J.P. van der Walt)

  • LugspieŽlings: 1999 (Ravan Press)

  • ReŽnboogmense: 1999 (Hodder & Stoughton)

  • Dit kom van ver af: 2002 (Litera)

  • Opreg uit die hart:  (CUM Boeke)

  • Uit die donker na die lig: (CUM Boeke)

  • Van spoke gepraat: (Tafelberg)

  • Afrikaans-is-lekker: (Via Afrika)

  • Leesfees; Graad 7: (MML)

  • Leesfees; Graad 8: (MML)

  • Die melkweg het ín ster laat val: (Tafelberg)

  • Impact Graad 9: (Via Afrika)

 

WINKENDE HORISONNE

2008 (Hartbees Uitgewers, Swellendam)               

Bestel by: www.springbokboeke.co.za

Dit is 'n bundel liefdesverhale in grootdruk. 

 

 

 

TANGO IN LONDEN

(Hartbees Uitgewers, Swellendam)               

Bestel by: www.springbokboeke.co.za

Hierdie is 'n roman in grootdruk.

 

 

Marita het reeds verskeie sketse vir die radio, kortverhale en vervolgverhale vir tydskrifte, artikels en humoristiese sketse vir tydskrifte gedoen.

Die tydskrifte waarin werke verskyn het is: 

 

  • Vervolgverhale in DIE LANDBOUWEEKBLAD: bv. Tango in Londen. 

  • Kortverhale in Finesse:  Bv. Die Parfuumverkoper.

  • In die Sarie en Rooi Rose het ook enkele stories verskyn. 

  • Heelwat artikels vir Finesse gedoen, met persone soos Vader Claerhout, Ryk Neethling, Winkie Direko, San-Marie Cronje (Hansie Cronje se ma), ens.

  • Doen van tyd tot tyd boekresensies vir DIE VOLKSBLAD.

 

   

* KONTAK MARITA